R 18 500 000 | farm property for sale in luckhoff

Property Description

Orania/Luckhoff Grootte 1532 ha Prys R18 500 000 Uitstekende geleentheid om veegrond met besproeing in die aller gewilde en unieke deel van die land te bekom. 26 ha Besproeing deur 2 Pivots met 15 ha waterregte uit die Vanderkloof skema! Huidige lusern verbouing op beide pivots Moderne 235 m2 woning met 'n pragtige uitsig oor die plaas Lusernstoor van 400 m2 Weidings - 6 groot kampe Voldoende water deur sonpomp en windpompe Geskik vir bees en skaap Rooigras, pioniersgrasse, gannas en karoobossies Veehanteringsgeriewe en -krale Drakrag: 1 GVE per 15/16 ha Groot aanvraag vir ekotoerisme ontwikkeling in die gebied #HomeAndHectareRural #Vanderkloof #Orania #Karoo


Property Details

Purchase Price R 18 500 000

Type of PropertyFarm

Land Size1523 m2

Last Updated22 Apr 2025

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Agent

Braam Jordaan

Share        

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Luckhoff!


Close